I KNOW! - EK WEET!

Knowledge is fun - Kennis is pret

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
EK WEET! by die huis
Lede van die publiek insluitende tuisskolers het ook nou toegang tot die EK WEET! algemene kennis- en nuusvasvrae en word deel van die EK WEET! e-vasvraklub.

Gebruik die vrae vir 'n lekker gesinsvasvra of vasvra saam met vriende. 
 
Skole mag nie aan die EK WEET! e-vasvraklub behoort nie. Skole kan meer lees oor die gebruik van EK WEET! vir skole deur hier te kliek.
 
Om in te skryf, kontak ons by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

Die vasvrae sluit vrae (en antwoorde!) en vasvrablokraaie in.

 
Die vrae van Vlak 1 is bedoel vir kinders van graad 1 tot 3 of 4.
Die vrae van Vlak 2&3 is ingedeel vanaf MAKLIK tot MEDIUM tot MOEILIK, om voorsiening te maak vir leerders vanaf Graad 4 of 5 en boontoe.
 
Die vasvrae is beskikbaar in Afrikaans OF Engels.
 
Jy het toegang tot die vasvra per e-pos op Donderdae, volgens die SKEDULE.

 

 

Voorbeeld van Vlak 1-vasvra

Voorbeeld van Vlak 1-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 1-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 1 Olimpiade


Voorbeeld van Vlak 2/3-vasvra

Voorbeeld van Vlak 2/3-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 2/3-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 2/3 Olimpiade


Read 0 Comments... >>
Title Filter     Display # 
# Article Title Author Hits
 

 

 

Dawid van Lill

 

 

         

 

     

 

                                                                                                                                                                                                   

 South African Education Portal

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

 

 

 

 


 

 

Samel geld in met EK WEET!


Ankara escort İzmit escort Gaziantep escort Kuşadası escort İstanbul escort ankara escort Escort bayan İstanbul escort