I KNOW! - EK WEET!

Knowledge is fun - Kennis is pret

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
EK WEET! by die skool

EK WEET! is 'n algemene kennis-, kurrikulum- en nuusvasvraprogram wat by die skool gebruik kan word.

                                          

Klik op Meer oor EK WEET! om uit te vind waaroor die vasvra gaan en hoe dit gebruik kan word.

Die vasvraprogram is beskikbaar vir skole in twee verskillende programme.

  • Vlak 1 is vir Graad 1 tot 3 of 4.
  • Die vrae van Vlak 2&3 is ingedeel vanaf MAKLIK tot MEDIUM tot MOEILIK, om voorsiening te maak vir leerders vanaf Graad 4 of 5 en boontoe.

EK WEET! is ook in Engels beskikbaar as I KNOW! Level 1 en Level 2&3.

Vlak 1 en/of Level 1 is gratis as die skool inskryf op Vlak 2&3 en/of Level 2&3.

Daar is 'n Olimpiade aan die einde van elke kwartaal. Dit is 'n hersiening van die kwartaal se vrae. As skole, veral Hoërskole, nie tyd het om die program te volg nie, kan hulle inskryf om die Olimpiades aan die einde van die kwartaal te doen.

 

 

Voorbeeld van Vlak 1-vasvra

Voorbeeld van Vlak 1-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 1-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 1 Olimpiade


Voorbeeld van Vlak 2&3-vasvra

Voorbeeld van Vlak 2&3-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 2&3-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 2&3 Olimpiade

 


Read 0 Comments... >>
Title Filter     Display # 
# Article Title Author Hits
1 Olimpiades Marina 3091
2 Vlak 2&3 en Level 2&3 Marina 3115
3 Vlak 1 en Level 1 Marina 3211
 

 

 

Dawid van Lill

 

 

         

 

     

 

                                                                                                                                                                                                   

 South African Education Portal

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

 

 

 

 


 

 

Samel geld in met EK WEET!


Ankara escort İzmit escort Gaziantep escort Kuşadası escort İstanbul escort ankara escort Escort bayan İstanbul escort